The weekend was lovely, the kids enjoyed themselves so much.  We will be back very shortly as we had great time.  Gary Jansen  (Blinkwater 29 March 2014)

 

Baie dankie vir die naweek. Dit was heerlik en ons het dit verskriklik baie geniet!   Baie dankie vir julle vriendlikheid en ons sal julle beslis weer kom kuier.   Cindi   (Bergsig 21-23 Maart 2014)

Graag wil ons julle bedank vir julle gasvryheid en dat julle die eenheid vir ons beskikbaar gestel het en julle stukkie hemel met ons gedeel het. Dit was 'n ongelooflike spesiale naweek en het ons almal dit vreeslik baie geniet. Dankie vir al julle moeite, ons waardeer dit opreg. Ons sal definitief weer terug kom.

Monique Smit (Getsemane 20-23 Maart 2014)

 

Ons wil baie dankie sê vir die heerlike naweek wat ons daar in julle stukkie paradys kon geniet. Ons het heerlik ontspan en die batterye gelaai. Dit was ook lekker om julle bietjie van nader te leer ken en hoop ons kan vorentoe weer so maak.  Die persoonlike ‘touch’ met die plak sjokolade en waterbotteltjies word opreg waardeer! Baie dankie.   Mag julle vorentoe ryklik geseën word en julle gasteplaas van krag tot krag gaan.  

Dick en Helet Groot en Jan en Jokie Wesseloo.  Kingfisher 21-23 Maart 2014.

 

Baie dankie vir die lekker verblyf wat julle beskikbaar stel vir ons om te kan huur. Ons het dit vreeeeeeeeeslik baie geniet en lekker ontspan.   Ons het dit so geniet dat ons asb graag weer wil bespreek vir die 3 nagte vanaf die 31ste Januarie tot 3de Februarie.   Ek hoop met die volgende keer sal die weer toelaat dat ek in die rivier kan swem.  Annemarie Pagani  (Kingfisher 24-27 Desember 2013)

 

   Danie en Marina was ons gaste in Getsemane

    Desember 2014

   

   "Die foto sê alles!",  skryf  Stefan en Louisa  

       (Febr 2013)

 

 

      Baie dankie vir 'n heerlike naweek, ons het dit regtig geniet.         Hoop om julle sommer gou weer te sien.  Elza                             (21 April 2013)

 

Ek wil namens die hele groep vir julle baie dankie se vir jul gasvryheid, ons het die naweek terdee geniet en heerlik ontspan.

Reta en groep van Klerksdorp (22 April 2013)

---------------------------------------------------------------------

Ons het lekker gekuier die naweek en is lekker uitgerus terug huistoe.  DANKIE.

Marcia Blom (24 Maart 2013)

===============================

Wil julle net bedank vir die lekker paar dae wat ons op julle plaas kon kom vakansie hou.  Dit was nog beter as wat ons almal verwag het.  Ons sal verseker weer by julle kom oorbly.    Helen Lange  (Okt 2012)

****

Ons het so lekker daar op die plaas gekuier die naweek. Die rus en stilte was voorwaar 'n fees. Dit was definitief so bedoel dat ons ander akkommodasie nie moes uitwerk nie en dat ons by julle opgeeindig het. Ons sal baie graag in die nabye toekoms weer daar 'n draai wil kom maak. Ons almal is daar weg met die gevoel dat ons verkwik is en weer reg is om die lewe met durf en daad aan te pak.

Quintin  (Aug 2012)

                   Swart en Strydom familie van 

                              Botswana (4 Mrt 2012)

 

 

Jose en Sheryll de Oliviera, Steve en Erica Housden en kinders (24 Febr 2012)

             

 

 

Charmaine,  Charmaine en Susan (17 Febr 2012)

Sandy en Johan Brand (Jan 2012): "Wou net laat weet ons het baie lekker by jul plaas gekuier.  Ek hoop om weer hierdie jaar met familie en vriende te kom." 

Dankie vir 'n BAIE lekker rustige naweek.  Julle eenhede is ideaal om groepe te hanteer.  Julle 2 is 'n blessing vir ons almal.  Dawid Omgeegroep van NG Lichtenburg  (Jan 2012)

 

 

Die Wild Dog adventure riding se Noordwes saamtrek by Tino Erasmus Gasteplaas:

4-6 November 2011.  Ouens die is 'n baie lekker plek TEEN die rivier.   Awesome weekend!

 

 

Die Welmans en Coetzee's het Kranskuil oorgeneem, die rivier geniet, baie geslaap, baie gekuier, gestap, alles so geniet dat ons...  vergeet het van 'n wereld daarbuite!  Dankie Annette en Tino!!  (April 2011)

 

 

 

BAIE DANKIE VIR DIE HEERLIKE TYDJIE IN N STUKKIE VAN GOD SE KONINKRYK. ONS GENIET DIE NATUUR, DIE RIVIER EN DIE STILTE VREESLIK BAIE. DIS N GROOT, GROOT BEDERF.  Baie liefde, Eugene en Sandra Pienaar (2009)

 

 

 

 


More Annette,

Weereens wil ek en Sakkie vir julle baie baie dankie sê vir ‘n wonderlike naweek.  Ons kan nie ophou om die Here te dank vir die GROOOOOTTT bederf nie.  Julle hoef nie die eenheid tot ons beskikking te stel teen daardie tarief nie, maar julle het en daarvoor gaan julle reiklik geseën word.

Baie dankie ook vir julle gasvryheid.  Julle het werklik die gawes en talente om so ‘n plek te bedryf.

Baie liefde en groete

Sakkie en Elna theron  (9-12 Oktober 2014)


Dear Annette

Thank you for a lovely stay at your guest farm, the accommodation was suburb.

The boys had a lovely time, the weather was great and we all really just relaxed.

Thank you again for a great stay!

 

Best wishes

Megan Spencer (19-21 Sept 2014)


Good morning Annette

My husband and I just wanted to take a moment and say a VERY big thank you for an amazing weekend on your farm.  Thank you for your warm welcome, thank you for the upgrade to Kingfisher and thank you for the tubes.

We absolutely loved our weekend!!! And we have the best memories that we will treasure for a life time.  I must just share with you one or two of our highlights… We had a great time visiting the Bosman Living Museum.  The one on one with the guide really made the tour just that extra intimate.  Not being part of a group gave us the opportunity to ask more questions and get a better story.  M&M Mampoer was great.  But then lunch at Maruthwane Chalets was the greatest experience.  The food and the company was wonderful.  When we returned to Kingfisher, when we walked into our chalet, we realised we had some very hungry guests in our chalet.  Our fault for not closing the windows.. We had such a laugh!!! Chips, popcorn and marshmellows were the favourite. J

The funniest is our experience on the tubes.  Sunday we decided to stay at Kingfisher for the day and that we  were going to go down the river on the tubes.  So off we go to Blinkwater and so we attempt to get on the tubes.  After a couple of failed attemps, we reckon, being the size we are, we were definitely not made for the tubes, but we are now laughing so hard from falling off so much.  Eventually we both get it right and we now just balancing right and here we go off.  Not 2 meters later, boom, we both get our bums stuck on the first rocks… we are way too heavy.. So we say no, lets rather get out and just splash in the water a bit.  As my husband gets off the tube, voops.. There goes his slop down the river… so now I panic and get out and run back to kingfisher and get into the water there and start walking up stream to try see if I can find his shoe.. But nothing… he in the meantime also got out and tried hopping back on one foot so he didn’t get thorns… wasn’t very successful.  I can only just imagine how hilarious he must have looked hopping back home… so I keep searching.. Eventually I am only a metre of two from where we got off the tubes and there behind a tree branch is his slop.. So I walked ALL the way up the river back to Blinkwater just to find the shoe safe and sound behind a branch right there… I tell you, we still laugh now when we think of that…

So a big thankyou again for making our anniversary weekend an amazingly special one.  We have found a spot for life and no doubt we will be back as often as we can.  We look forward to many more happy and funny memories at Tino Erasmus Guestfarm.

Until then, keep well!!!

Kindest Regards Always

Gareth and Catherine Tait (12-15 September 2014)

Back to top